Liefde het

Liefde het

Ek en jy is 'n fyn lyn Soos olie op vuur is ons gevaar Ek's hopeloos aan jou toegewyd maar jy's 'n dagdromer en ek het jou droom vermy Liewe Augustus sal jy die wind kan terug bring Ek wil kan dans saam die bome Sal jy my vashou wanneer my voete stukkend skuur Oor die takke Hierdie keer is dit duidelik Ek sal eers myself moet vind Het ek jou te lank laat wag Herinner jouself als wat sterf is nie dood nie Liefde het te veel van my verwag Die duiwels en die donker sê Liefde wen Die hemel roes as ons saam sing Die reën sal altyd val as jy langs my staan Langs my staan Liewe September sal jy die son kan terug bring Ek wil gelukkig wees in die lente Sal jy my dra wanneer my voete oor die koue sleep As ek vra Hierdie keer is dit duidelik Ek sal eers myself moet vind Het ek jou te lank laat wag Herinner jouself als wat sterf is nie dood nie Liefde het te veel van my verwag Van my verwag Van my verwag Van my verwag Liefde het te veel van my verwag

专辑歌曲列表

发行时间:2024-10-11

声明:本站不存储任何音频数据,站内歌曲来自搜索引擎,如有侵犯版权请及时联系我们,我们将在第一时间处理!